Hierdie produk-bondel bevat al die Afrikaans Huistaal Graad 11 oefenvraestelle van 2023 en 2024 vir Junie- en November-eksamens — elk met memorandum.
Die vraestelle is oorspronklik afsonderlik beskikbaar op die webwerf, maar word hier as ’n afslagbondel aangebied vir maklike toegang en besparing.
Ingesluit:
-
Alle Junie- en November-vraestelle van 2023 en 2024
-
Memorandums vir elke vraestel
-
Uitstekend vir hersiening en eksamenvoorbereiding
Hierdie bondel is ideaal vir leerders wat vorige jare se vraestelle wil gebruik om te oefen, hul kennis te toets en eksamenvertroue te bou — alles op een plek teen ’n verminderde prys.





